What’s Happening??

Please revert to your mobile

platform or device

CONTACT

DETAILS

Editorial Content     Laurinda     082 738 8011         ed.gbp @ greatbrakpost.co.za
Articles & Proofing         Marianne   076 025 0153        articles @ greatbrakpost.co.za
Advertising Sales     Mike      044 620 4042        sales @ greatbrakpost.co.za

A Great Brak River and Surrounds Community Newspaper

4000 Copies Distributed Monthly from Mossel Bay to George

FREE | GRATIS
Like Us on                            acebook
 Published by Targa Publishing all rights reserved - 2016 No content of this website or Tabloid may be reproduced in any form without the consent of the owners. CONTACT DETAILS Advertising Sales    Mike 	   	  044 620 4042      									  sales @ greatbrakpost.co.za Editorial Content     Laurinda   	  082 738 8011       									  ed.gbp @ greatbrakpost.co.za Article & Proofing	   Marianne	  	  072 025 0153      									  articles @ greatbrakpost.co.za

BOEKRESENSIE                       

ONSE VADERS

Titel: Onse Vaders Skrywer: Karin Brynard Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798158237 Resensent: Lydie Terblanche “Onse Vaders”, is weer ’n misdaadverhaal uit Karin Brynard se pen, waarin twee vorige karakters uit Plaasmoord – Beeslaar en Ghaap – die spoor vat vanaf Stellenbosch tot in Soweto. Wat ’n vakansie vir Beeslaar moes wees, verander in ’n moordondersoek. Elmana du Toit, wat lyk asof sy in ’n huisroof doodgeskiet is, blyk vermoor te wees. Brynard lewer in haar roman kritiek op die huidige Suid-Afrikaanse bestel en ’n verskeidenheid samelewingsprobleme. Die hooftema van hierdie roman – die sondes van vaders – verwys na die misdade van die vaders wat hul kinders teister. Op vernuftige wyse word feitlik alle vorms van vaderskap onder die loep geplaas. Brynard gebruik kleurryke taal, wat eie is aan elke omgewing en ʼn mengelmoes van woorde uit Engels, Afrikaans, Zulu en Nederlands om lewe aan die karakters te gee. Ten spyte van die diep temas is dit ʼn verhaal met ʼn goeie tempo en geloofwaardige karakters. Dit kan aanbeveel word vir lesers wat hierdie genre geniet.

Produced by Targa Publishing

Like Us on acebook

Produced by Targa Publishing