What’s Happening??

Toview this content

Please revert to your mobile

platform or device

CONTACT

DETAILS

Editorial Content     Laurinda     082 738 8011         ed.gbp @ greatbrakpost.co.za
Articles & Proofing         Marianne   076 025 0153        articles @ greatbrakpost.co.za
Advertising Sales     Mike      044 620 4042        sales @ greatbrakpost.co.za

A Great Brak River and Surrounds Community Newspaper

4000 Copies Distributed Monthly from Mossel Bay to George

FREE | GRATIS
Like Us on                            acebook
 Published by Targa Publishing all rights reserved - 2016 No content of this website or Tabloid may be reproduced in any form without the consent of the owners. CONTACT DETAILS Advertising Sales    Mike 	   	  044 620 4042      									  sales @ greatbrakpost.co.za Editorial Content     Laurinda   	  082 738 8011       									  ed.gbp @ greatbrakpost.co.za Article & Proofing	   Marianne	  	  072 025 0153      									  articles @ greatbrakpost.co.za
Danksy ‘n ooreenkoms tussen die klub en Pick n Pay Groot-Brakrivier is daar nou hopenlik meer klante in die winkel en meer stokswaaiers op die gholfbaan. Mnr Leon Kotze, eienaar van Pick n Pay, borg voortaan elke Woensdag die klubkompetisie en klub- en familielede word aangemoedig om toenemend hul aankope by Pick n Pay te doen.  Op Woensdag 6 Junie het 21 spelers deelgeneem, wat ‘n rekordgetal inskrywings vir ‘n Woensdag die afgelope jaar is. Pick n Pay het ook onderneem om die klubkompetisie op die laaste Saterdag van elke maand te borg.   Gedurende Mei en Junie het verskeie besighede in die dorp pryse vir die gelukstrekkings vir spelers, wat nie kompetisiepryse gewen het nie, geborg.  Ons dank aan Frangos, Wimpy, Peperboom, Steers, Sea Breeze Karwas, At Home Baking , De Dekke,  Pure Senses en  Short Cut.   Die klub se oefennet is op Saterdag  9 Junie amptelik in gebruik geneem.  Klublede kan die fasiliteit nou gratis benut.   Klub 50 se volgende trekking vind plaas op Saterdag 28 Julie 2018 na die prysuitdeling om 13:00. Gys Genis was die wenner van R500.  Lidmaatskap beloop R100 per jaar en 5 prystrekkings word gehou.   AFSLAANTYE VIR WINTERKOMPETISIES (Junie/Julie/Augustus) het verander na : Woensdae 12:00 Vrydae laatste 14:00 Saterdae 08:30 tot 09:30.   Kontak die klub by 044 620 3278 vir besprekings en verdere navrae. (Eleina of Chantell)   Baie dankie vir al die besighede, wat die Gholfklub en kompetisies  ondersteun.

Produced by Targa Publishing

Like Us on acebook

Produced by Targa Publishing