What’s Happening??

Please revert to your mobile

platform or device

CONTACT

DETAILS

Editorial Content     Laurinda     082 738 8011         ed.gbp @ greatbrakpost.co.za
Articles & Proofing         Marianne   076 025 0153        articles @ greatbrakpost.co.za
Advertising Sales     Mike      044 620 4042        sales @ greatbrakpost.co.za

A Great Brak River and Surrounds Community Newspaper

4000 Copies Distributed Monthly from Mossel Bay to George

FREE | GRATIS
Like Us on                            acebook
 Published by Targa Publishing all rights reserved - 2016 No content of this website or Tabloid may be reproduced in any form without the consent of the owners. CONTACT DETAILS Advertising Sales    Mike 	   	  044 620 4042      									  sales @ greatbrakpost.co.za Editorial Content     Laurinda   	  082 738 8011       									  ed.gbp @ greatbrakpost.co.za Article & Proofing	   Marianne	  	  072 025 0153      									  articles @ greatbrakpost.co.za
“LIGHTS & LANTERNS 2017” ‘n SKOUSPEL VAN DRYWENDE KERSE Op 21 Desember 2017 sal Groot Brakrivier inwoners en vakansiegangers om 20:00 oorkant die Polisiekantoor in Langstraat, vergas word deur die skouspel van drywende kerse en ‘n verligte “maypole” van boodskappe.  Tydens ʼn windstil aand in 2016 is die eerste Lights & Lanterns projek met bykans 700 drywende kerse omring deur blombloeisels te water gelaat. Klein en groot was meegesleur deur die drywende kerse op vlotte. Vanjaar word families van besoekers en inwoners genooi om vroeg aand met komberse en piekniekmandjies langs die rivieroewer bymekaar te kom. In afwagting vir die drywende vlot skouspel op water. Daar gaan gepoog word om bykans 1000 kerse aan te steek. Vir ʼn oomblik kan die gewoel van inkopiesentrums en gejaag na die volgende opwindende bestemming op die agtergrond geskuif word.  In die rustige atmosfeer van sonsondergang kan gesels en gereflekteer word op ʼn jaar se uurglas wat uitloop. Boodskapkaartjies en kerse teen R15 is met ingang Desember te koop by Total Groot Brakrivier,  Groot Brak Mark, die kantore van die NG Kerk en die Searle Memorial Church.  Hierdie boodskappe en kerse kan dan op die aand gehang word aan die verligte “maypole” en kerse kan in houers geplaas word. Die instelling fokus daarop om as inspirasie te dien van hoe elkeen in hul daaglikse omgaan met ander, ʼn positiewe gesindheid uitleef en ondersteuning bied te midde van al die uitdagings elke dag. We can all choose to do good, and act out goodness.  Navrae kan gerig word aan 082 73 88011of besoek ons by www.greatbrakpost.co.za

Produced by Targa Publishing

Like Us on acebook

Produced by Targa Publishing