What’s Happening??

Please revert to your mobile

platform or device

CONTACT

DETAILS

Editorial Content     Laurinda     082 738 8011         ed.gbp @ greatbrakpost.co.za
Articles & Proofing         Marianne   076 025 0153        articles @ greatbrakpost.co.za
Advertising Sales     Mike      044 620 4042        sales @ greatbrakpost.co.za

A Great Brak River and Surrounds Community Newspaper

4000 Copies Distributed Monthly from Mossel Bay to George

FREE | GRATIS
Like Us on                            acebook
 Published by Targa Publishing all rights reserved - 2016 No content of this website or Tabloid may be reproduced in any form without the consent of the owners. CONTACT DETAILS Advertising Sales    Mike 	   	  044 620 4042      									  sales @ greatbrakpost.co.za Editorial Content     Laurinda   	  082 738 8011       									  ed.gbp @ greatbrakpost.co.za Article & Proofing	   Marianne	  	  072 025 0153      									  articles @ greatbrakpost.co.za
By Laurinda Smit Die Lights & Lanterns 2017 was ʼn skouspel van brandende kerse, wapperende boodskappe en ʼn oomblik om “stilte” te ervaar.  Die treffendheid en bevestiging van hoeveel omgee daar werklik in elke mens is. Kinders se onhandige letters is versier met krulle en blommetjies op die kaartjie.  Families en vriende wat in ʼn kring sit om die eenheid van saamstaan te herbevestig.  Die refleksie van gesigsuitdrukkings wat vreugdes en diepe hartseer openbaar.  Die snak na asems wanneer die een na die ander vlot met kerse vasgeanker word aan die sentrale baken. Die dans van die kersvlamme, tussen drywende blomme. Elkeen neem uit hierdie geleentheid sy eie simboliek, ʼn afsluit van ʼn verlede, ʼn verwagting vir die nuwe... Wat ʼn voorreg is dit om deel te wees van ons klein dorpie Grootbrakrivier wat op ʼn besondere wyse goedheid en guns oor almal laat skyn. Watch the video clip on the landing page.

Produced by Targa Publishing

Like Us on acebook

Produced by Targa Publishing