What’s Happening??

Please revert to your mobile

platform or device

CONTACT

DETAILS

Editorial Content     Laurinda     082 738 8011         ed.gbp @ greatbrakpost.co.za
Articles & Proofing         Marianne   076 025 0153        articles @ greatbrakpost.co.za
Advertising Sales     Mike      044 620 4042        sales @ greatbrakpost.co.za

A Great Brak River and Surrounds Community Newspaper

4000 Copies Distributed Monthly from Mossel Bay to George

FREE | GRATIS
Like Us on                            acebook
 Published by Targa Publishing all rights reserved - 2016 No content of this website or Tabloid may be reproduced in any form without the consent of the owners. CONTACT DETAILS Advertising Sales    Mike 	   	  044 620 4042      									  sales @ greatbrakpost.co.za Editorial Content     Laurinda   	  082 738 8011       									  ed.gbp @ greatbrakpost.co.za Article & Proofing	   Marianne	  	  072 025 0153      									  articles @ greatbrakpost.co.za

ONTVLUG

Geen gordyn wat lig of sak, slegs die agtergrond gedruis, die aankondiger se stem wat fluit oor die mikrofoon. Die spontane, inbars-huppel van senuweeagtige individue, ongekunsteld, maak hul verskyning op die wankelrige verhoog. En so begin die 2017; “60 Minutes Around The World” -kabaret.  Vier maande se tyd, opoffering, inoefen, oorbegin, nog net een keer.  Met waardering, meelewing, samesang, hande klap en heerlik lag word die gehoor gulhartig meegesleur.  Die inisiatief deur Petro Taute, ses jaar gelede begin, kry jaarliks momentum en ʼn hoogtepunt op die sosiale kalender van die Suid-Kaapse dorpie Groot Brakrivier.  Ouderdomme wissel tussen 19 en 84 en elke liefhebber het knap hul eie uitrusting gekunstel.  Geen grimeerdeskundiges of haarstileerders is agter die skerms doenig nie. Elke kunstenaar vertrou sy mede-akteur om hand by te sit en met sagte woorde die onherroeplike kurwes en plooie sag te maak. Hierdie bymekaarkom is meer dan net om fondse te gee aan “Child Welfare Great Brak River, Sonskynvallei Nasorg en Hartenbos Diepkloof Kleuterskool. Die verhoogspeler en die gehoor vorm ʼn komposisie van ontvlug vir sestig minute van hierdie dag.

Produced by Targa Publishing

Like Us on acebook

Produced by Targa Publishing